Heading

Welkom by Krugies

Mnr. Johan Jv Rensburg


UIT DIE HOOF SE PEN



Elke oomblik van ons lewe, is ʼn nuwe en unieke oomblik wat nooit weer sal wees nie...

So is dit ook met elkeen van ons in hierdie wêreld. Absoluut uniek...

Hier by Laerskool Krugerpark leer ons nie net koue feite, soos twee plus twee is vier nie of dat Parys die hoofstad van Frankryk is nie. Hier leer ons aan kinders wie hulle is, dat elkeen ʼn wonder is, en dat elkeen uniek is.

“Niemand anders lyk, of is, of dink, of doen dinge presies soos jy nie.”

Elke Krugie het die vermoë tot enige iets. Goed of sleg.

Die leë blaadjie van jou lewe, waarop net jy kan skryf, en ook dit wat jy kies, is ʼn wonder van moontlikhede wat ons graag skep by Laerskool Krugerpark.

Hier by Laerskool Krugerpark skep ons ʼn wêreld van vaardighede waarin elke Krugie kan grootword en ontwikkel na volwassenheid.

Ons nooi elke voornemende Leerder om deel te wees van die Krugies waar die wonder van wie jy is te ontdek.

Vinnige Skakels

VINNIGE SKAKELS

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA


Kopiereg Laerskool Krugerpark.  Alle regte voorbehou.

KONTAK BESONDERHEDE

Tel: 015 491 5838/9

Epos: [email protected]

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA




Kopiereg Laerskool Krugerpark.  Alle regte voorbehou.

KONTAK BESONDERHEDE

Tel: 015 491 5838/9

Epos: [email protected]

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out