Akademie

Akademie

Kurrikulum


Die skool se akademiese sillabus word uitkomsgebaseerd aangebied.

Dit beteken dat:

• Alle leerders kan en moet baat vind by skoolgaan.

• Leerders moet aktief betrokke wees by die opbou van hul eie kennis, begrip en vaardighede.

• Meting moet fokus op wat die leerders bereik het en nie op hul tekortkominge nie.

• Leeraktiwiteite moet so saamgestel word dat leerders die leerproses as sinvol en verrykend vir persoonlike groei sal ervaar.

• Leerders moet dit wat hulle leer in die werklikheid kan toepas.

• Leerders moet op holistiese, geïntegreerde ontwikkeling fokus.

• Kreatiwiteit, weetgierigheid, onafhanklikheid, innerlike motivering en kritiese denke moet by leerders aangemoedig word.

• Die einddoel is om aan die behoefte van die arbeidsmark en hoër onderwys (tersiêre onderwys) kandidate te voorsien.


Die skool word in 2 Afdeling verdeel naamlik:

• Grondslagfase (Graad R-3).

• Seniorfase (Graad 4-7).

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA


Kopiereg Laerskool Krugerpark.  Alle regte voorbehou.

KONTAK BESONDERHEDE

Tel: 015 491 5838/9

Epos: [email protected]

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA




Kopiereg Laerskool Krugerpark.  Alle regte voorbehou.

KONTAK BESONDERHEDE

Tel: 015 491 5838/9

Epos: [email protected]

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out