Heading

Ons Skool

Mnr. J.L. Vertongen


UIT DIE HOOF SE PEN



Op ʼn vraag hoe is die lewe kan ons verskillende antwoorde gee, maar wat beteken dit in ʼn skool soos Laerskool Krugerpark?


Een persoon kry niks uit ʼn klavier nie behalwe vals klanke wat nie sin maak nie, terwyl ʼn ander persoon die mooiste klanke voortbring uit dieselfde instrument. Niemand sal ooit die klavier die skuld gee nie, die lewe is ook so, die wanklanke is daar maar ook die harmonie. Oefen hard en die klanke is mooi en soet, speel die lewe vals en dit bring wanklanke na vore. Dit is hoe die lewe is en dit is nie die lewe se skuld nie.

Dit maak nie saak waar ʼn mens vandaan kom nie, maar dit maak saak waarheen jy oppad is. Die mens se bestemming in die lewe word grootliks bepaal deur die gesindheid wat jy openbaar teenoor die lewe waarin jy as mens funksioneer.


“ʼn Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silwer en goud”. Spreuke 22:1


Aan jou as nuwe Krugie, baie welkom by Laerskool Krugerpark, hier is so baie dinge waaraan jy kan deelneem en in presteer. Jou toekoms vir ʼn gelukkige Krugie word deur jouself bepaal. Reis saam met personeel om die soet klanke in die lewe te ervaar en as ʼn gelukkige Krugie die reis na die grootmens wêreld te ervaar.


Rudolp W. Sockman / Solly Ozrovech

VINNIGE SKAKELS

Aansoekvorm

Skoolfonds

Skooldrag

Kommunikasie

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA


Kopiereg Laerskool Krugerpark.  Alle regte voorbehou.

KONTAK BESONDERHEDE

Tel: 015 491 5838/9

Epos: [email protected]

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA




Kopiereg Laerskool Krugerpark.  Alle regte voorbehou.

KONTAK BESONDERHEDE

Tel: 015 491 5838/9

Epos: [email protected]

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out