Fasiliteite en Dienste

Fasiliteite en Dienste

Wagklas

  • Geen wagklas vir leerders nie.
  • Geen kind mag die terrein verlaat as hulle ouers nog nie daar is om hulle af te haal nie.
  • Toesig is tot 13:45 by die kleinhekkie in Van Heerdenstraat vir leerders van Graad 1-2.
  • Graad 3-7 leerders wag by die hoofhek of die hek in Bezuidenhoutstraat.
  • Sekuriteitsdienste is by die toegangshekke van die skool beskikbaar.

Krugie Klerekas

  • Krugie Klerewinkel versaf die volgende:
  • Sportdrag
  • Sportkouse
  • Waterbottels
  • Hare-ware
  • Skooltasse
  • Tweedehandse skoolklere
  • Dinsdae en Donderdae 13.15 - 13.45
  • Die skoolklerewinkel is agter die skool verby die snoepie aan die linkerkant.
  • Ingang deur die skool, meld aan by die ontvangs.
  • Geen rekeninge nie. Slegs Kontant by klereaankope.
  • Organiseerder: Mr. P Keyser
  • Skoolklere, sweetpakke, truie en skoolkouse is te koop by Bankstore (015) 491 2400
  • Skooldrag, Graad R - 2 klere en LO klere Gr 4 -7 sowel as die netbalskort is te koop by Barbarian (015) 491 6261

Krugie Krabbel Naskoolsentrum

  • Elke middag van 'n skooldag 13.30 - 17.15    (geen naskool gedurende vakansies, naweke of vakansiedae)
  • Graad R -3 leerlinge van Krugerpark Grondslagfase
  • Hulp met huiswerk deur Krugie Onderwyseresse
  • Volledige Inligting is vervat in die Aansoekvorm (Aansoekvorms verkrygbaar by die kantoor van Laerskool Krugerpark)
  • Kostes beloop R600 per maand oor 11 maande
  • Kontak 082 854 7448 vir enige navrae
  • Organiseerder: Me M Janse Van Rensburg

"Kennis is Lig" Boekklub

  • Kennis is Lig bied vir die kinders geleentheid om weekliks boeke te kan kom lees en te geniet.
  • Oop tydens pouses 
  • Organiseerder: Me C Engelbrecht

Lekkerbekkie Snoepie

  • Oop tydens pouses en na skool tot 16:00.
  • Verkoop voedsame kos sowel as lekkernye.
  • Oop tydens sportbyeenkomste en sekere funksies.
  • Organiseerder: Me R Taljaard

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA

Kopiereg Laerskool Krugerpark.  Alle regte voorbehou.

KONTAK BESONDERHEDE

Tel: 015 491 5838/9

Epos: [email protected]

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out